Family friendly

Hannes van Wyk - Sielskos

Sat May 18, 18:30 - Sat May 18, 21:00

Merryvale School

ABOUT

Sy spontaniteit, spitsvondigheid en sjarme maak van Hannes van Wyk ‘n baie gewilde en geliefde persoon en by damesoggende kan jy nie vir ‘n beter en meer inspirerende spreker vra nie.

In sy aanbieding en motiveringspraatjie “SIELSKOS” laat val hy die kollig op die vroue wat sy lewe aangeraak het, of wat hom aangryp en inspireer. Dit is ‘n gesprek vol deernis, humor en wysheid wat enige vrou se hart sal verbly. Hy raak aan mense se harte en emosies, maar sorg ook vir lekker lag en humor.

Dit is 'n praatjie vir elke lid van die gesin en elkeen wat 'n ma het, gehad het of sélf 'n ma is, mans en vroue, moet hierdie boodskap hoor.

DIRECTIONS

Hannes van Wyk - Sielskos
Merryvale School
1 Alan Dr, Mangold Park, Gqeberha, 6070
Get Directions