FREE OPTIONS
Paassondag Oppiekoppie
Sun Mar 31, 06:00 - Sun Mar 31, 09:00
Faerie Glen Natuurreservaat
ABOUT
Kom vier die Opstanding van Jesus saam met jou gesin by die Faerie Glen Natuurreservaat. Ons kry mekaar 06:00 by die hek en stap van daar af op om die sonsopkoms saam te geniet en te luister na 'n boodskap van een van die Oosterlig Leraars.
Waar: Faerie Glen Natuurreservaat
Wanneer: 31 Maart om 06:00
Hoeveel kos dit:
- Volwassene - R30
- Kind tussen 6 en 17 - R20
- Pensionaris bo 60 jaar - R20
- Kinders onder 6 - Gratis
Wat moet ek saambring:
- Gemaklike stapskoene
- Koffie / Tee & Beskuit
- Water
- Piekniekkombers om op te sit
Kontak die kerkkantoor vir enige navrae
DIRECTIONS
Paassondag Oppiekoppie
Faerie Glen Natuurreservaat
January Masilela Dr, Faerie Glen, Pretoria, 0040
Get Directions