Family friendly

Van Toeka tot Nou

Mon May 13, 18:00 - Tue May 14, 19:00

Laerskool Unika Skoolsaal

ABOUT

Oupa en Ouma is besig om al hulle tierlantyntjies in te pak vir die groot trek. Saam met Rudolf en Grethe ontdek hulle weer die aller wonderlikste oudhede soos ‘n draadloos, walkman, plate- en ‘n CD-speler. Dit neem hulle op ‘n opwindende reis van toeka tot nou!

DIRECTIONS

Van Toeka tot Nou
Laerskool Unika Skoolsaal
Oak Ave & Abbot Rd, Robindale, Randburg, 2194
Get Directions