Afrikaners is plesierig: Karen Zoid by Veld Stories

Fri May 31, 16:00 - Fri May 31, 22:00

Veld Stories

ABOUT

AFRIKANERS IS PLESIERIG, DIT KAN JULLE GLO!

Die tyd het aangebreek, kom geniet 'n lekker tyd by Veld Stories Pub & Grill in Springs.

Twee van ons local sangers, Leo Sonskyn & Tiaan begin die vertoning en daarna sluit ons die aand af met Karen Zoid en Henry Steel!


Tye:

16:00 Maak die hekke oop

17:30 Leo Sonskyn

18:30 Tiaan

20:00 Karen Zoid en Henry Steel


Kaartjies:

R120 vir kinders onder 12 | R200 vir volwassenes


Tafel Besprekings:

Skakel Monuque op 082-924-1171 (beperkte tafels beskikbaar!)

Daar sal ook ander beskikbare sitplekke wees wat nie bespreek hoef te word nie.


Daar sal 'n ietsie koud vir die keel wees asook 'n kombuis en verskeie kos stalletjies!


DIRECTIONS

Afrikaners is plesierig: Karen Zoid by Veld Stories
Veld Stories
7 Ermelo Rd, Strubenvale, Springs, 1559
Get Directions