Vergenoegfees - Witrivier
Sat Dec 14, 09:00 - Sun Dec 15, 00:00
Geloftefeesterrein, Witrivier
ABOUT
Ingang Fooi: R20 elk - Kinders onder 12 jaar is grates
Os Spit Braai: R80 per plate, including ingang fooi - Beperkte kaartjies
( Vermy die storm loop - koop vooraf by Trisha 082 2123648)
Sokkie: Anton Botha
Kom geniet die dag met familie en vriende by die Geloftefeesterrein in Witrivier.
Boeresport
Perde spelletjies
Kinderland met spring kasteel
Kos stalletjies
Klere stalletjies en baie meer
Anton Botha Kom sing vir ons, so kry jou skoene reg vir 'n lekke sokkie na die fees.
Enige informasie, kontak
Zyl: 060 8232397 (organiser)
Trisha: 082 2123648 (ticket sales)
Anchery: 0824507087 (stalletjie aansoek)