FREE OPTIONS
PINOTAGE in konsert met Anton Goosen, Schalk Joubert, Valiant Swart en Viljoen Retief
Thu Mar 5, 19:00 - Thu Mar 5, 21:30
Neethlingshof, Stellenbosch
ABOUT
OPELUG MUSIEK & PIEKNIEK - 'n Wye seleksie van kos en wyn sal te koop wees; eie kos is wel ook toelaatbaar, maar nie eie alkoholiese drank nie.
Bring piekniekkomberse of kampstoele.