FREE OPTIONS

Steve | Live in Lydenburg

Thu Dec 1, 17:00 - Thu Dec 1, 22:00

Oppiberg Resaurant & Lodge

ABOUT

Steve | Live in Lydenburg te Oppiberg uit op die Burgersfort pad (ongeveer 18km)

Nooi jou mense, bring jou kampstoel en kuier tot laat in die opelug.

Daar is 'n kontant kroeg en ligte etes by die restaurant beskikbaar.

Die hekke open om 16h00

Vertoning begin om 19h00


DIRECTIONS

Steve | Live in Lydenburg
Oppiberg Resaurant & Lodge
R37 Road Lydenburg- Burgersfort, Lydenburg, 1120
Get Directions