Sterre Op Die Plaas

About

14 Mei 2022 om 12h00 is al die Sterre op die Plaas! 

'n Lekker atmosfeer op Terrace at Van Gaalen se welige grasperk.  Thys Die Bosveldklong , Johann Du Toit en Evert Swart tree op van 12h00 tot 17h30

Goue sirkel kaartjies is beskikbaar teen R250 per persoon wat 'n burger en een draught of Brutal fruit sal insluit, sowel as aparte parkering, en "bean bags" vir jou stêre! 

Algemene kaartjies is beskikbaar teen R100 per persoon. 

Kos- en drankiestalletjies sal ook beskikbaar wees.

Julle is welkom om kampeer stoele saam te bring

Contact info